Rolbal

Gestig in 1983 wat 105 geregistreerde BSA lede waarvan ongeveer 70 lede aktief deelneem aan sosiale spel gedurende die week.

2 BANE WAT OOR SPREILIGTE BESKIK

Tye as volg

Somer (1 Sept - 30 Apr)

17:15 vir 17:30
13:45 vir 14:00
13:45 vir 14:00

Winter (1 Mei - 31 Aug)

13:45 vir 14:00
13:45 vir 14:00
13:45 vir 14:00

Klerasie: ‘n Pasreeks is beskikbaar by die klub, waarna bestellings gedoen kan word. Koste op aanvraag.

Borge en advertensie ruimtes is beskikbaar. Kontak die Klub Bestuurder.

Rolbal

Rolbal Gebeure En Nuus

SA Gestremde Mans Rolbal enkels 

Winner – Jakes Jacobs SFS Vets Mans Rolbal silwer gewen het

..

SFS Open Ladies Singles – May 2026

Vets Ladies Singles – May 2026

Bowls South Africa Junior Nationals – 2026

o/25 Kampioenskappe gespeel by Oud Studente Rolbalklub 29/03/2026 – 01/04/2026

..

Oud Studente huisves SAMBA en HOLLARD se Besigheidsliga vir 2026

Oud Studente Mans Enkels – Feb 2026

Oud Studente Dames Enkels – Feb 2026

SFS Open – Ladies Fours – Jan 2026

SFS Open – Mens Fours – Jan 2026

SFS Vets – Ladies Fours – Jan 2026

Geen meer om te wys nie