Tennis

Met ons moderne 6 tennis bane,
kan jy nie verkeerd gaan met Oud Studente nie!

Algemene Inligting

Die afdeling beskik oor 6 Tennisbane waarvan 2 bane toegerus is met Spreiligte

Die Tennisafdeling het tans ±90 lede

Daar word elke Saterdagmiddag vanaf 13:30 Georganiseerde Sosiale Tennis gespeel

Die Tennisafdeling neem deel aan Georganiseerde Ligas wat insluit Aandliga, Gemengde Dubbelsliga en Mans- en Damesliga

Jaarprogram vir 2025

14 Februarie 2026 – 14 Maart 2026
25 Februarie 2026, 4 & 11 Maart 2026
16, 23 & 30 Mei 2026

Tennis

Tennis Gebeure En Nuus

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua