Die twee ou ballies probeer die spel ontleed.

Maretha en Sandra – Ons twee vriendelike Teemeisies.

Elize het weer goeie werk gelewer om te sorg dat die tellingkaarte reg is.